2013 Spreeus Dans – Merweville NG Kerk fondsinsameling by Stellenberg Hoërskool

‘n Klompie kinders van mense wat aan die NG Kerk op Merweville behoort hou elke jaar ‘n dans in die Kaap as fondsinsameling vir die kerk daar.  Hierdie is altyd ‘n besondere lekker party met ‘n tema, lekker kos, baie pryse om te wen en ‘n lekker dans.  In 2013 was die tema “OUT OF AFRICA”.  Aan die voorpunt van reëlings staan Koena (Gerhard Koen), en met hom aan stuur van sake is ‘n lekker party gewaarborg.

 

Spreeus 2013 Out of Africa

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *