Bellville Hoërskool Seniorbal

Soos altyd was dit weer ‘n plesier om vir Bellville Hoërskool se senior leerders te speel. Die uitbundigheid waarmee hulle dans maak my eintlik moeg. En die verskeidenheid van musiek waarvan hulle hou is nogal aansteeklik. Hier is die speellys vir die aand.

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *