SA Senior Ladies Golfers Country Evening

http://djgert.co.za/wp-content/uploads/2016/05/Line-Dance-Sax-short.mp4 LADIES, LADIES, LADIES!!! What a pleasure to play for ye’all!  I still maintain that the best parties are those where people actually want to party.  And tonight was no exception – everyone of the almost 200 guests present wanted to enjoy the evening.  And what makes it even better for the DJ is the number of requests received – I think I maybe played 6 songs of my choice – the rest were all requests (admittedly I may have played most of them sometime later, but anyway). Thanks for a wonderful evening.  Hope you all enjoyed the rest of the golf in this beautiful part of our country, and that everyone returned home safely with smiles on their faces thinking about the special memories made.   Videos on...

Bellville Hoërskool “Griekse” Matriekafskeid 2015 – Kelvin Grove

Wat ‘n lekker geleentheid! My 5de matriekafskeid vir Hoërskool Bellville, so hierdie leerders was in gr 8 toe ek die eerste een gedoen het.  Die funksie is gehou in die Kelvin Grove Ballroom, ‘n pragtige venue met ‘n ongelooflike “springfloor” dansbaan. Ten spyte daarvan dat die busse omtrent 45 minute laat was het die funksie vinnig op dreef gekom onder die bekwame seremoniemeesterskap van Michael.  Na die formaliteite van toesprake deur die hoofleiers is die voorgereg bedien.  Die graad 11’s het die gaste vermaak met ‘n Griekse dans waarna die hoofleiers die dansbaan amptelik geopen het met “Twee” van Jay. Na omtrent 40 minute se ononderbroke dans is die hoofgereg geniet, en daarna is daar weer gedans totdat almal weg is na hulle onderskeie “after-parties” toe!  Een van die gr 11 leerders het op ‘n stadium vir my gesê “hoe bly uncle so BY met die musiek”, so ek dink ek het selfs die leerders verbaas met die keuse van sommige songs, en te oordeel aan die aantal leerders wat saamgedans het was hulle klaarblyklik tevrede. Dankie Bellville Hoër, dit was weereens ‘n voorreg en plesier om vir julle te speel en die aand saam met julle te kon geniet.  En aan al die Matrieks, sterkte met die eksamens wat voorlê en ek wens julle alle sukses toe vir die toekoms.  Bob Dylan het gesê “A person is a success if he gets up in the morning and goes to bed at night, and enjoys what he does inbetween” – so gaan uit en geniet elke oomblik van jou lewe!   Graad 11’s doen Zorba Dance to the Sun Massa Cha-Cha Slide...

Hoërskool Sentraal OOV fondsinsameling

As jy gedink het mens kan nie ‘n lekker opskop hou met net 60 gaste nie het jy ‘n groot fout begaan!  Die gaste by hierdie geleentheid was meestal langarm dansers, en hulle was uitstekende gaste.  Die versoeke het deurgaans ingekom, net soos ek daarvan hou. Die gaste is trakteer op ‘n heerlike steak met monkey gland sous, gebakte aartappel gereg, pampoentert en mengelslaai. Deur die loop van die aand het DJ Gert ook opgetree as afslaer van 5 lotte besonderse wyne uit die BAR-vallei, en is ‘n mooi bedrag geld ingesamel, terwyl ‘n paar manne die inhoud van hulle kelders ‘n bietjie ge-“boost” het. Ek en Hesta is met tipiese Karoo-vriendelikheid ontvang en het inderdaad die dans en die hele naweek terdeë geniet.  Ons het die geleentheid ook gebruik om self bietjie voete uit te pak op die dansbaan – regtig baie lekker gewees. Na die dans was daar ‘n after-party by een van die ouers se huis, en daar het ons tot vroeg-oggend gekuier. Nogmaals dankie aan Annelize dat sy ons gevra het om hier op te tree – hopelik kan ons dit weer doen....
Friday Nights @ Kelvin Grove Pool Bar

Friday Nights @ Kelvin Grove Pool Bar

Kelvin Grove Pool Bar is a popular after-work watering hole, especially on Friday evenings.  It is also popular before and after cricket and rugby matches at the two Newlands venues either side of the club.  The guest ages range from 18 to 70+, and DJ Gert regularly performs there on Friday evenings, or before and after cricket and rugby matches.  On Friday evenings he starts at 7PM with some background music, often built around a certain theme, and then the dance music starts around 9PM until closing. Check out my Events calendar for confirmed...