Gerjo en Cara van Niekerk troue, Bodemloos Kombuis, Mon Desir, Grabouw

Gerjo en Cara van Niekerk troue, Bodemloos Kombuis, Mon Desir, Grabouw

Wat ‘n voorreg om by my seun se troue te kon optree. Gerjo het jare terug toe ons op neef Henk se plaas gekuier het al besluit dat hy eendag hier gaan trou – hy moes nog net die regte vrou kry. En gelukkig vir hom het die pragtige plaas ‘n ent buite Grabouw vir Cara en haar ouers ook geval. Die naweek het nat begin, met ‘n sommer BAIE nat Vrydag. Maar gelukkig het Henk en sy dogter Lindi seker gemaak dat die gaste wat op die plaas oorgebly het almal lekker droog kon slaap deur ‘n groot stretch-tent bo-oor die 2-man tentjies op te slaan. En gelukkig het die reën teen Saterdagoggend heeltemal verdwyn en kon ons uitsien na ‘n droë troue. Vrydagaand is daar tot laat-aand gekuier en pizzas geëet, en Saterdagoggend was dit skouer aan die wiel om die onthaal- en trou-plek gereed te kry. Die “arch” wat ek en Hesta gebou het moes opgeslaan word, DJ stelsel opgeslaan word, tafels en stoele is aangedra en versier, en binne ‘n kort tydjie was alles sommer pragtig. Daar was selfs tyd om die semi-finaal van die wêreldbeker rugby tussen Engeland en Nieu-Zeeland te kyk! After lunch everyone started getting dressed and ready for the ceremony under a stretch tent. Our dear friend (and ex-pastor) James de Villiers was to lead the sermon. Cara and her bridesmaids arrived just as some of the ladies present voluneered to take her place. But, as James said, it is the bride’s prerogative to be fashionably late! Daar was nie ‘n droë oog in die huis toe Champ, Gerjo se Jack...

“The GIRLS” – birthday party at Kelvin

Normally around the second Friday of April a couple of lady friends have their birthday parties together. Once again DJ Gert was lucky enough to be chosen to play at this esteemed function in the pool bar. A lovely time was had by all, with enough tequila comsumed to keep the Mexican economy afloat for a couple of weeks! As always with these parties the bar was decorated – the theme? Black, with red or white Two of the lovely birthday girls, Athlee and Tarrin, with lucky DJ...

CISSA/Premium Cartridge Supplies Staff function, Oakdale, Bellville

Premium Cartridge Supplies held their annual staff function at this esteemed venue.  After prize-giving which included a 25 year service award, there was a dancing competition and a very interesting “picking up the box” competition.  The talent show (read “karaoke”) then took off with some good talent on show.  The semi-final was contested by 5 staff members, and then the final between Ingrid and Justin proved that they were so equal that they were both declared winners! But, in fairness, all of the contestants were winners.  Well done Hayley, you really organised a fantastic function at a special venue, with excellent people and stunning food. SELECTED VIDEOS Bri – Greatest Love of All Christo – All of ME Justin – My Way Denino – All of Me Arthur – Ndiratidze zvaunoita Kwaito time Ingrid & Justin – Finalists – Endless Love...

Bellville Hoërskool Junior Bal – Skoolsaal

Weereens ‘n heerlike dans by die skool, met 250 gillende en jillende leerders wat die funksie bygewoon het.  Ek was redelik sku vir van die versoeke wat hulle my vooraf op ‘n geheue-stokkie laat kry het, want ek het nie gedink dat dit musiek is waarop mens enigsins kan dans nie. Maar die kinders staan en sing hierdie liedjies saam uit volle bors – wat ‘n belewenis!...